• Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

  • Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

Artikels & uittrekselsSien meer >

Anoniem

Kan jy vlug van wie jy regtig is? ... Lees meer

Donkertyd: My naam is Tina

Die donker het 'n manier om jou in te haal' Lees meer

Solank as die aarde

Die aarde sal bly bestaan. Kal sy? Lees meer

Skrywer van die week

Chanette Paul

Chanette Paul word rond en bont groot. Sy woon nege skole by, studeer aan vyf universiteite en het al in sewe provinsies gebly. Haar eerste verhaal waarvoor sy betaling ontvang het, is ‘n sprokie wat sy op sestienjarige ouderdom geskryf het en op Siembamba voorgelees is. Die tweede, ‘n kortverhaal, is in haar universiteitsjare in Huisgenoot gepubliseer.

Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in verskeie afdelings.

Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

Teken aan vir ons nuusbrief

Wees eerste om te weet van ons nuwe vrystellings, ekslusiewe inhoud, en kompetisies.